Intro Bm G D Verse 1 Bm G D Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin Bm G D Op 'n ander plek 'n nuwe lied gaan sing Bm G D Wou jy al ooit dinge agterlaat Bm G D Net jou oë toeknyp en droom en waag Chorus G D Kry my op die pad, die pad A D Waar die drome sloop G D Die son oor ons skouers G A Ons oe vol hoop G D Kom saam, kom saam A D Dis al wat dit kos G D A Bm Ek en jy is gemaak om spore te los Verse 2 Bm G D Ek weier om te glo dat ons kleur verdof Bm G D Dat die dinge hier ons uit sal stof Bm Ons kan kies wat ons glo G D Ons kan kies wat ons dink G G D Ons kan kies hoe ons voel en hoe ons woorde klink Chorus G D Kry my op die pad, die pad A D Waar die drome sloop G D Die son oor ons skouers G A Ons oe vol hoop G D Kom saam, kom saam A D Dis al wat dit kos G D A Bm D G Ek en jy is gemaak om spore te los Chorus G D Kry my op die pad, die pad A D Waar die drome sloop G D Die son oor ons skouers G A Ons oe vol hoop G D Kom saam, kom saam A D Dis al wat dit kos G D A Bm D G Ek en jy is gemaak om spore te los Outro Bm G D Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin Bm G D Op 'n ander plek 'n nuwe lied gaan sing