Intro D Ooh D ooh G A ooh D ooh Verse 1 D G D ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het G D A D alles was goed die lewe was reg D G D ons harte was vol maar ons hande was leeg G D A daar was so veel wat ons nog moes leer Chorus D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop Verse 2 D G D ek kyk vandag in my kinders se oë G D A D elke liewe asem ‘n geskenk van bo D hulle gaan nog vir ons lag G D en ons gaan oor hulle huil G D D maar nie een oomblik wil ek ruil Chorus D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop Bridge D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop D lig jou hande op D lig jou hande op G A D die deure was toe maar die hemel was oop Chorus D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop D G D ooh, ja die hemel was oop G A D al die deure was toe maar die hemel was oop