G Csus2 C G Elke mens het 'n storie, elke mens het seer G Am D Ek was al heel verlore, in die wind en donker weer G Csus2 C G My wildernis was groot, en my beur- sie leeg C D G Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo G Csus2 C G Ek sal jou nooit los nie, en ek sal jou nooit vergeet Am D Waarvandaan ek kom, en als wat ek nou weet G Csus2 C G In 'n wêreld vol bakleiery, het jou vrede my nou beet C D G Jy gee vir my 'n rede, rede om te glo Chorus: D C G Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur D C G 'n Dissipel by jou voete, deur jou skoonheid meegesleur. Csus2 C G Al loop ek op 'n stofpad, al kom daar donker weer C D7 G Volg ek jou want jy gee my rede om te glo G Csus2 C G Jou stem is vir my hemels, jou liefde wyd en breed Am D Die lig in al my donker, die een wat my vergeef G Csus2 C G Ek's lief vir jou met alles, ek's lief vir jou met niks Am D G Jy gee my 'n rede, rede om te glo Em G Em G O-o-o, O-o-o-o, O-o-o, O-o-o-o Chorus: D C G Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur D C G 'n Dissipel by jou voete, deur jou skoonheid meegesleur. D C G Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur D C G 'n Dissipel by jou voete, deur jou skoonheid meegesleur. Csus2 C G Al loop ek op 'n stofpad, al kom daar donker weer C D G Volg ek jou want jy gee my rede om te glo Am D G Volg ek jou want jy gee my rede om te glo Em G Em G O-o-o, O-o-o-o, O-o-o, O-o-o-o